Onvergeetlike oorslaap vir ons gewees! Baie dankie!
by Johan on 19 January, 2026
Die ontvangs was ongelooflik! Beridene het ons so vriendelik ontvang en aan al ons versoeke voldoen! Jy is ñ ster! Baie dankie ook vir die heerlike aandete by Karoux Restaurant,Schalk! Ons kom verseker weer! Johan en Nina Bornman.